vorms flitskaarte
vorms flitskaartevorms flitskaarte

Drukbare Vorms Flitskaarte

R45.00

Flitskaarte word gereeld deur terapeute en opvoeders gebruik om die ontwikkeling en begrip van taal aan te help.
Hierdie oulike, bekostigbare aflaai produk, van hoë resolusie vorms flitskaarte, laat jou toe om self die flitskaarte te druk en lamineer!

Hierdie aflaai produk bevat 'n 15-bladsy pdf van 9 verskillende vorms – elk in rooi, geel, blou, groen en swart (90 flitskaarte in totaal).

Product Description

Flitskaarte word gereeld deur terapeute en opvoeders gebruik om die ontwikkeling en begrip van taal aan te help.
Hierdie oulike, bekostigbare aflaai produk, van hoë resolusie vorms flitskaarte, laat jou toe om self die flitskaarte te druk en lamineer!

Maniere waarop die vorms flitskaarte gebruik kan word:

• Identiese en nie-identiese ooreenstemming
• Reseptiewe en ekspressiewe taal
• Sorteer in kategorieë
• Aksies
Storievertelling
Onderrig van ‘n nuwe taal

Hoe om flitskaarte met hierdie aflaai produk te maak:

Elke bladsy met flitskaarte het ‘n liggrys grens om ‘sny’ lyne aan te dui.
Gebruik ten minste 250 mikron laminering velle en verseël die rande om te verseker dat die flitskaarte hard en waterdig is.

Flitskaart druk grootte: 2,9 duim (breedte), 3,4 duim (lengte) @ 300 dpi

Additional Information

Language

English, Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Drukbare Vorms Flitskaarte”

*